2020
Gesiggie #1 & Gesiggie #2
Exhibited at Rust-en-Vrede gallery’s Grand V show in Durbanville, South Africa.

ek gaan begrawe graag soene
waar hul onversteurd kan groei
en jy hul eers later vind
© 2022 Octavia Roodt
Mag jy veilig wees, mag jy gesond wees, mag jy vreedsaam wees.