2021
Carte Postale
Created on residency at the Maison des auteurs, Angoulême.

ek sal vasmeer in jou
en ‘n hawe stig
ons nasies net geskei
deur die grensmuur
van jou rug
© 2022 Octavia Roodt
Mag jy veilig wees, mag jy gesond wees, mag jy vreedsaam wees.